Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. - Kolossense 3:2 (AFR20)
Dit is maklik om ons gedagtes met allerlei dinge besig te hou. Ons het werk, familie, vriende, uitdagings, drome, probleme en nog baie meer. Wanneer ons ons gedagtes onder beheer kry en die dinge daarbo bedink