1 min read

5 Junie – Integriteit elke dag

Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. - Spreuke 11:3 (AFR20)
5 Junie – Integriteit elke dag
Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. - Spreuke 11:3 (AFR20)

Integriteit wys wie ons werklik is, veral wanneer niemand kyk nie. God verwag van ons om reg te leef in alles wat ons doen. Dit is opmerklik in die werksplek wanneer jy iemand sien wat met integriteit handel - veral wanneer daar geleentheid is om kortpaaie te vat. Mense met integriteit staan uit. Staan jy uit?