Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig. - Psalm 62:6 (AFR20)
Dawid weet dat hy net op God kan vertrou, want mense is onbetroubaar. Mense laat jou in die steek, hulle praat goed van jou, maar innerlik vloek hulle jou. God alleen kan