1 min read

20 Mei - Waar vind jy vreugde?

20 Mei - Waar vind jy vreugde?
Verbly julle altyd in die Here! Ek herhaal: Verbly julle! - Filippense 4:4 AFR20

Hoe vind jy jou vreugde? Wanneer jy teneergedruk is, vind jy dit in die Here of in iets of iemand andere?