1 min read

3 Mei - Lewe in waarheid

3 Mei - Lewe in waarheid
Weerhou jou van leuens, moenie mense mislei nie. - SPREUKE 4:24 (AFR83)

Satan is die leuenaar en leuens het geen plek by n Kind van God nie. Ons lewens moet gekenmerk wees dat ons eerlik en opreg is, dat ons mense nie mislei nie, maar help om om mense op die regte pad te kan wys.

Ons is kinders van die God en God is waarheid, laat ons lewe soos Kinders van die Waarheid.