31 Mei - Vrede van bo, vrede vir my
Hoe ons optreë in verskeie omstandighede en met mense te doen het, wys of ons daardie bonatuurlike vrede binne in ons het of nie.
30 Mei - Pla jou gewete jou darem nog?
As jou gewetens jou nou en dan pla oor iets, dan is dit 'n goeie ding wat dit beteken dat jy steeds die Waarheid in jou het ...
29 Mei – Jy is wat jy dink
Die denke van ons sondige aard loop uit op die dood, maar die denke van die Gees bring lewe en
28 Mei - Wat binne is moet straal na buite
[4] Verbly julle altyd in die Here! Ek herhaal: Verbly julle! [5] Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.
27 Mei - Hou my fokus reg
die oog gerig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, Hy wat ter wille van die vreugde wat
25 Mei - Los negatiewe patrone
Dit weet ons: dat ons ou mens saam met Hom gekruisig is, sodat ons sondige bestaan tot niet gemaak kan
24 Mei - Vrede wat bly
Dit het Ek vir julle gesê, sodat julle in My vrede mag vind. In die wêreld ervaar julle swaarkry; maar
23 Mei - Gedagtes onder beheer
Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. - Kolossense 3:2 (AFR20)
Dit is maklik om ons
22 Mei – Vernuwe my denke elke dag
Julle moet eerder in die aard van julle denke vernuwe word. - Efesiërs 4:23 (AFR20)
Ons word aangemoedig om
21 Mei - God ken ons gedagtes
U is die een wat my sit en opstaan ken; U verstaan van ver af wat ek in gedagte het.