1 min read

9 Mei - Lewe in eerbied

9 Mei - Lewe in eerbied
[17] Aangesien julle Hom as Vader aanroep wat oor elke mens onpartydig volgens sy dade oordeel, lewe dan in eerbied vir Hom gedurende die tyd van julle vreemdelingskap in die wêreld. - 1 PETRUS 1:17 AFR83

Soveel mense roep God aan as Vader, maar hul lewe nie in eerbied teenoor die Vader nie. Almal se dade gaan geoordeel word.

Iemand wat iets glo, lewe volgens wat hulle glo. As nie dan is hul nie iemand met 'n gesonde verstand nie. Wanneer jy iets glo en conviction het dan gaan jy daar volgens handel.

Weerspieël jou dade wat jy werklik glo? Of probeer jy jouself en dié om jou flous?