1 Petrus 3:8-12 AFR20
[8] Ten slotte: Wees almal eensgesind, meelewend, vol broederliefde, vol ontferming, nederig, [9] mense wat nie kwaad met kwaad vergeld of skeldtaal met skeldtaal nie; maar, inteendeel, wees mense wat seën, omdat julle daartoe geroep is, sodat julle seën as erfdeel kan verkry. [10]