17 April – Vertroue groei met tyd
Wie u Naam ken, kan op U vertrou, want U laat hulle wat U soek nie in die steek nie,
16 April - Lewe heilig
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. - 1 Tessalonisense 4:3
15 April – Ek gee oor
Vertrou jou lewenspad aan die Here toe, vertrou op Hom, en Hy sal optree. - Psalm 37:5 (AFR20)
Om
14 April – Oorgawe bring vrede
En die vrede van God, wat alle begrip oortref, sal in •Christus Jesus oor julle harte en gedagtes waak. -
13 April - Liefde vir ander met krag van bo
En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense laat groei en oorvloedig maak, net soos ons
12 April - Suiwere motiverings
Nee, God het ons gekeur en die evangelie aan ons toevertrou, en so verkondig ons dit dan ook. Ons wil
11 April - Geloof wat getuig
[6] En julle het ons voorbeeld gevolg en volgelinge van die Here geword. In baie moeilike omstandighede het julle die
10 April – Gehoorsaam sonder applous
“Wees op julle hoede dat julle nie julle •geregtigheid voor die mense beoefen om deur hulle gesien te word nie,
9 April – Vertrou al sien jy nie
Want ons leef deur geloof, nie deur aanskoue nie. - 2 Korintiërs 5:7 (AFR20)
Dit is moeilik om aan
8 April – God vra my hart
Gee my jou hart, my seun, en laat jou oë vreugde vind in my paaie. - Spreuke 23:26 (AFR20)