23 April – God se pad is goed
Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy. - Psalm 18:31 (AFR20)
God se weg is volmaak, selfs wanneer ons dit nie so ervaar nie. Ons oorgawe vertrou Sy goedheid.
Die vraag is, of ons gemaklik sal wees om die knie te buig voor die Here en te aanvaar wat ookal die weg is wat Hy vir ons inhou?