Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy. - Psalm 18:31 (AFR20)
God se weg is volmaak, selfs wanneer ons dit nie so ervaar nie. Ons oorgawe vertrou Sy goedheid.
Die vraag is, of ons gemaklik sal wees om