Kortliks
  • Tuis
  • Wat is Kortliks?
  • WhatsApp Groep
  • WhatsApp Channel
  • Facebook
Sign in Subscribe

Kerk

A collection of 30 posts
5 Julie – Dien sonder erkenning
Kerk

5 Julie – Dien sonder erkenning

Maar wanneer jy liefdadigheid beoefen, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, sodat jou liefdesdaad verborge kan bly. En jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.” - Matteus 6:3–4 (AFR20)
05 Jul 2026 1 min read
4 Julie – Verskillende gawes, een liggaam
Gemeenskap

4 Julie – Verskillende gawes, een liggaam

Daar is 'n verskeidenheid genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; en daar is 'n verskeidenheid dienste, maar dit is dieselfde Here; en daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge in almal bewerk. -  1 Korintiërs 12:4–6 (AFR20)
04 Jul 2026 1 min read
3 Julie – Dra mekaar se laste
Gemeenskap

3 Julie – Dra mekaar se laste

Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van •Christus. - Galasiërs 6:2 (AFR20)
03 Jul 2026 1 min read
2 Julie – Gemeenskap vra betrokkenheid
Gemeenskap

2 Julie – Gemeenskap vra betrokkenheid

Laat ons ons ook daarop toelê om mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade, sonder om ons eie samekoms te verwaarloos, soos sommige se gewoonte is; laat ons eerder mekaar aanmoedig, soveel te meer nog namate julle dié dag sien nader kom! - Hebreërs 10:24–25 (AFR20)
02 Jul 2026 1 min read
1 Julie – Ons behoort aan mekaar
Gemeenskap

1 Julie – Ons behoort aan mekaar

Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. - Romeine 12:5 (AFR20)
01 Jul 2026 1 min read
← Newer Posts Page 2 of 2
Kortliks © 2026
  • Sign up
  • Privaatheidsbeleid / Privacy Policy
Powered by Ghost