Kortliks
  • Tuis
  • Wat is Kortliks?
  • WhatsApp Groep
  • WhatsApp Channel
  • Facebook
Sign in Subscribe

integriteit

A collection of 5 posts
21 Oktober – Integriteit bou vertroue
integriteit

21 Oktober – Integriteit bou vertroue

Wie reg doen en eerlik lewe, met sy kinders gaan dit goed. - Spreuke 20:7 (AFR20)
21 Okt 2026 1 min read
15 Oktober – ’n Suiwer gewete
gewete

15 Oktober – ’n Suiwer gewete

Maar doen dit met beskeidenheid en met eerbied vir God. Sorg dat julle gewete skoon bly, sodat dié wat julle oor julle goeie lewenswandel in Christus belaster, daaroor skaam kan kry dat hulle kwaad van julle gepraat het. - 1 Petrus 3:16 (AFR20) ’n Suiwer gewete bring innerlike rus. Integriteit
15 Okt 2026 1 min read
12 Oktober - Integriteit wanneer niemand kyk nie
integriteit

12 Oktober - Integriteit wanneer niemand kyk nie

Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. - Spreuke 11:3 (AFR20) Wie is ons wanneer ons alleen is? Wanneer niemand kyk nie, is jy eerlik? Die keuses wat ons maak in die geheim het 'n invloed op die pad wat ons
12 Okt 2026
7 Oktober - Die Here verwag getrouheid
integriteit

7 Oktober - Die Here verwag getrouheid

Kyk, getrouheid verwag u reeds in die moederskoot, in die verborgenheid leer U my wysheid. - Psalm 51:8 (AFR20)
07 Okt 2026 1 min read
6 Oktober - Leef in die Lig
waarheid

6 Oktober - Leef in die Lig

Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.” - Johannes 8:12 (AFR20)
06 Okt 2026 1 min read
Page 1 of 1
Kortliks © 2026
  • Sign up
  • Privaatheidsbeleid / Privacy Policy
Powered by Ghost