beloftes 12 Mei 2023 / Belofte van redding / Handelinge 2:38-39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar
beloftes 11 Mei 2023 / Beloftes / Numerie 30:1-2 Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het: As iemand aan die Here ’n gelofte doen of met ’n eed ’n verpligting op hom neem, mag hy sy woord nie breek nie; hy moet hom aan alles hou wat hy beloof
respek 9 Mei 2023 / Respek by die werk / 1 Timoteus 6:1-2 Gelowiges wat as slawe onder ’n jukstaan, moet hulle eienaars met alle eerbied bejeën, sodat niemand sal kwaad praat van die Naam van God en van die Christelike leer nie. Slawe wat gelowige eienaars het, moet aan hulle nie minder eerbied betoon omdat hulle saam broers is nie. Hulle moet
respek 8 Mei 2023 / Respekteer kinders / Kolossense 3:20-21 Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Vaders, moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie. - Kol 3:20-21 Ek is seker dat baie mense dit vreemd hoor as ek sê, respekteer kinders.
respek 5 Mei / Respek in die huwelik / Kolossense 3:18-19 Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo. Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie. - Kol 3:18-19 Respek is 'n baie belangrike element in die huwelik. Wedersydse respek teenoor man en vrou,
respek 4 Mei 2023 / Disrespek teenoor ouers / Eksodus 21:17 “Wie sy pa of ma vloek, moet doodgemaak word." - Eks 21:17 Ons kyk na respek en hoe ons ons oues moet respekteer, maar die Ou Testament was baie streng oor die gevolge van iemand wie hul ouers nie respekteer nie. Dit is nogals 'n groot straf wat
respek 3 Mei 2023 / Respek en 'n lang lewe / Efesiërs 6:1-3 Kinders wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is ’n baie belangrike gebod. En daar is nog ’n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.
respek 2 Mei 2023 / Respekteer jou ouers / Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. - Eks 20:12 Partykeer spot ek en sê dat die enigste waarborg wat ons het in hierdie lewe is om ons ouers te eer. As gelowiges het
respek 1 Mei / Respekteer ander gelowiges / Kolossense 3:9-11 En moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God. Hier is dit nie van
respek 30 April 2023 / Respekteer die armes / Spreuke 14:31 Wie ’n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor ’n arm mens ontferm, eer God. - Spr 14:31 Ons het gekyk na 'n paar aspekte van respek teenoor God, maar nou kyk ons na 'n paar ander elemente van respek. Ons moet respek hê vir mense,
respek 29 April 2023 / Respek en 'n heilige lewe / 1 Petrus 1:14-16 As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek
respek 28 April 2023 / Respekteer God se diensknegte / 1 Tessalonisense 5:12-13 Broers, ons vra julle: Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys. Betoon in liefde die hoogste agting aan hulle ter wille van hulle werk. Leef in vrede met mekaar. - 1 Tess 5:12-13 Ek lag maar net
respek 27 April 2023 / Respekteer God se Woord / Spreuke 30:5-6 Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil. Moet niks byvoeg by wat Hy gesê het nie; Hy sal jou bestraf, en jy sal daar staan as ’n leuenaar. - Spr 30:5-6 God se Woord is betroubaar! Ons moet niks by sit of weg
respek 26 April 2023 / God se teenwoordigheid / Sagaria 2:13 Wees stil voor die Here, al wat leef! Hy kom uit sy heilige woning te voorskyn! - Sag 2:13 Daar is 'n hele paar verse wat in die OT vir ons wys dat daar 'n heilige en eerbiedige respek vir God se teenwoordigheid was. Nou, dit is moeilik
respek 25 April 2023 / 'n Storie oor God se naam / Eksodus 20:7 “Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie." - Eks 20:7 Jong, as ek na hierdie gebod kyk en ek kyk om my... dan lyk dit my gaan baie gestraf
respek 24 April 2023 / Respek vir God se Naam / Psalm 29:2 Prys die Here om die eer van sy Naam! Buig voor die Here by sy heilige verskyning! - Ps 29:2 Wanneer dit kom by respek, dan is daar baie areas waar ons respek kan toon. Vir God is daar aspekte soos God se naam, Sy karakter, Sy teenwoordigheid, Sy Woord,
respek 21 April 2023 / 'n Waardige Offer / Maleagi 1:6-8 ’n Seun eer sy vader en ’n slaaf sy eienaar. As Ek dan vader is, waar is die eer wat My toekom? En as Ek Here is, waar is die eerbied vir My dan? Dit is wat Ek, die Here die Almagtige, vir júlle vra, priesters, júlle wat My met
respek 20 April 2023 / Respek vir ou mense / Levitikus 19:32 “Uit eerbied vir jou God moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel. Ek is die Here. - Lev 19:32 Ouer mense moet gerespekteer word, eerstens omdat dit is wat God van ons verwag. As ons God lief het en Hom wil eerbied, dan moet ons respek
respek 19 April 2023 / Vermaan ander met respek / 1 Timoteus 5:1-2 ’n Ouer man moet jy nie skerp teregwys nie, maar vermaan asof hy jou vader is. Vermaan die jonger mans soos jou broers, die ouer vroue soos moeders, en die jonger vroue soos susters, in alle eerbaarheid. - 1 Tim 5:1-2 Wanneer ons iemand vermaan of teregwys, moet ons
respek 18 April 2023 / Tema: Respek / 1 Petrus 2:17 Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser. - 1 Petrus 2:17 Ons begin met 'n nuwe tema, 'n kort tema, maar tog 'n belangrike tema: respek. Dankie vir almal se voorstelle, ek het dit neergeskryf en sal eendag by hulle
13 April / Tema Voorstelle? Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind, laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange, want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode. - Ps 95:
vreugde 12 April / Antwoorde op die regte tyd / Spreuke 15:23 ’n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte tyd? - Spr 15:23 Ek het nog nooit hierdie vers opgelet nie, ek moes voorheen oor dit gelees het... Maar wow, so akkuraat en goed gesê. Vir die persoon wat
vrede 11 April 2023 / Streef vir ander se vrede / Spreuke 12:20 Dié wat op kwaad uit is, doen dit omdat hulle vals is; dié wat beraadslaag vir vrede en voorspoed, doen dit met vreugde. - Spr 12:20 Die onregverdige of kwaadwillige persoon se hart is gevul met valsheid. Hulle word menigte kere in Spreuke so gekwalifiseer. Die teenkant is die regverdige
Opstanding 10 April 2023 / Getuies na die opstanding / Handelinge 13:30-31 Maar God het Hom uit die dood opgewek. Hy het in die loop van baie dae aan die mense verskyn wat saam met Hom van Galilea af na Jerusalem toe gegaan het. Hierdie mense is nou sy getuies by die volk. - Hand 13:30-31 Die feit dat Jesus uit
Opstanding 9 April 2023 / Hy leef, daarom leef ek / Johannes 11:25-26 Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?” - Joh 11:25-26 Vandag is opstandingsdag, die graf is