verantwoordelikheid 12 Junie 2023 / Verantwoordelikheid / Romeine 14:12 Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee. - Rom 14:12 Daar is een ding wat ek gereeld aan dink wanneer ons mense sien verkeerd doen en ander mense hulle probeer verantwoordelik hou, maar hulle kom daarmee weg; en dit is dat hulle eendag voor God
Diensbaarheid 9 Junie 2023 / God se Koninkryk eerste / Matteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. - Matt 6:33 Hierdie is 'n baie bekende vers en tog een wat ons partykeer so maklik van vergeet! Om diensbaar te wees beteken dat
Diensbaarheid 8 Junie 2023 / Gee en ontvang / Lukas 6:38 Gee, en vir julle sal gegee word: ’n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.” - Lukas 6:38 Daar is 'n goue reël wat geld wanneer ons let op hoe ons met
Diensbaarheid 7 Junie 2023 / Hou aan - volhard / Hebreërs 6:10-12 God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie en ook nie die liefde wat julle vir sy Naam betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en nog dien nie. Dit is ons vurige wens dat elkeen van julle end-uit dieselfde ywer as vroeër aan
Diensbaarheid 6 Junie 2023 / Wat offer jy op? / Handelinge 4:32-35 Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was groot
Diensbaarheid 5 Junie 2023 / Dien en vergewe / Efesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. - Ef 4:32 Om diensbaar te wees teenoor mekaar, ons naastes, die gemeente, gemeenskap en die Kerk - moet ons 'n gesindheid van vergifnis hê. Waarom is dit belangrik? Want, sonder 'n
Diensbaarheid 2 Junie 2023 / Dien met God se krag / 1 Petrus 4:11 As iemand die gawe ontvang het om te preek, moet God deur hom aan die woord kom; as dit is om in die gemeente te dien, moet hy dien met die krag wat God verleen. So moet julle God in alles verheerlik deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en
Diensbaarheid 1 Junie 2023 / Gawes om te dien / 1 Petrus 4:10 10As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy ’n genadegawe ontvang het, die ander dien. - 1 Pet 4:10 Elkeen in die gemeente het een of ander gawes wat die Here vir ons gee en daardie gawes word gegee om eerstens die liggaam op te
Diensbaarheid 31 Mei 2023 / Leierskap is nie die einddoel nie / Matteus 23:11-12 “Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien. Wie hoogmoedig is, sal verneder word, en wie nederig is, sal verhoog word.” - Matt 23:11-12 Vir party is dit hul missie om 'n leier te wil wees en om die posisie van leierskap te
Diensbaarheid 30 Mei 2023 / Wees die minste / Matteus 20:25-28 Jesus roep hulle toe nader en sê: “Julle weet dat dit by die nasies so is dat die regeerders oor hulle baasspeel, en dat die groot manne die mag oor hulle misbruik. Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet
Diensbaarheid 29 Mei 2023 / Uitdaging vir Diensbaarheid / Galasiërs 5:13-15 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as ’n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op
beloftes 28 Mei 2023 / Ons kan God ken / 1 Johannes 5:20-21 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe. Liewe kinders, bly dus weg van die afgode
beloftes 27 Mei 2023 / Belofte van Vreugde / Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. - Ps 16:11 Die Psalmis het geweet dat daar in die Here 'n belofte van vreugde lê. Dit is nie 'n vreugde wat gewortel is in wat
beloftes 26 Mei 2023 / Belofte van trou / Maleagi 2:15-16 Die Here het man en vrou een gemaak, een in liggaam en gees. En waarom een? Omdat Hy wil hê dat daar ’n nageslag moet wees, wat Hom eer. Beheers julle, moenie ontrou wees aan die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is nie. Die Here die
beloftes 25 Mei 2023 / Jy sal vergewe word / 1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely—Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. - 1 Joh 1:9 Hierdie is een van my gunsteling verse. As ons ons sondes bely, sal God ons vergewe. God is getrou en regverdig en as ek
beloftes 24 Mei 2023 / Jy is nie alleen nie / Hebreërs 13:5-6 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan ’n mens aan
beloftes 23 Mei 2023 / Vrede vir gelowiges / Psalm 85:9 Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir dié wat Hom getrou dien. Hulle moet net nie weer afdwaal nie. - Ps 85:9 Een van die beloftes van God wat ons as Christene op kan staat maak is die belofte
beloftes 22 Mei 2023 / Die beloofde Heilige Gees / Lukas 24:29 En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.” - Lukas 24:49 Die Heilige Gees van God is 'n belofte aan elkeen wat die Naam van God aanroep en hom
beloftes 19 Mei 2023 / Ons moet volhard / Hebreërs 10:36-39 Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het. Nog net “’n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie. En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy
beloftes 18 Mei 2023 / Beloftes word deur Jesus vervul / 2 Korintiërs 1:18-20 So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie, want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit is ek en Silvanus en Timoteus, aan julle verkondig het, is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God,
beloftes 17 Mei 2023 / Geloof en Beloftes / Romeine 4:19-22 Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en dat Sara te oud was om kinders te hê, het sy geloof nie verswak nie. Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy
beloftes 16 Mei 2023 / God verander nie / Jakobus 1:17-18 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie. Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons,
beloftes 15 Mei 2023 / God jok nie / Titus 1:2 ... en wat hoop gee op die ewige lewe. God wat sy woord hou, het die ewige lewe lank gelede aan ons belowe. - Titus 1:2 God doen Sy Woord gestand. Hy jok nie. Dit wat Hy belowe of sê, dit doen Hy. In Numeri 23:19 lees ons ook: God
beloftes 14 Mei 2023 / Verewig Versadig / Johannes 7:38 Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” - Joh 7:38 Daar is mense wat hul hele lewe lank soek na iets om die gat of begeerte wat diep binne in hul hart is te bevredig. Daar
beloftes 13 Mei 2023 / 'n Belofte vir hierdie lewe / 2 Petrus 1:3-4 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het.