doel 7 Januarie – Fokus in ’n besige wêreld Die wêreld trek ons aandag in alle rigtings. God roep ons om Hom eerste te soek, want dit bring orde en vrede.
doel 6 Januarie - Wat moet ek los? Party dinge hou ons terug sonder dat ons dit besef. God nooi ons om alles af te lê wat ons geestelike groei belemmer.
doel 5 Januarie - Klein stappe tel eerste Getrouheid word gebou in die klein, onopvallende keuses wat elke dag gemaak word. God sien dit raak. Ons kan nie verwag dat God ons met meer sal toevertrou ...
rigting 4 Januarie - Begin waar jy is God vra nie perfeksie voordat Hy begin werk nie. Hy gebruik klein beginne en gewone mense om groot dinge te doen.
doel 3 Januarie - God se wil. My plan. Ons maak maklik groot planne, maar vergeet soms hoe afhanklik ons van God is. Sy wil is nie om ons vryheid te steel nie, maar om ons te beskerm.
rigting 2 Januarie - Waarheen is ek regtig op pad? Ons is dikwels besig, maar nie altyd op die regte pad nie. God se Woord help vir ons om te kan onderskei wat God se wil is en dit lei ons ook om op die regte pad te bly.
rigting 1 Januarie - ’n Nuwe jaar begin by God 'n Nuwe jaar bring vir party vars hoop, maar vir ander ook ou vrae. God nooi ons uit om ons eie planne te mag maak, maar om dit aan Hom toe te vertrou.
kortliks Featured 12 Maande, 12 Temas in 2026 In 2026 stap Kortliks deur 12 praktiese temas, een vir elke maand — temas wat raak aan die werklikhede wat ons elke dag beleef. Januarie se tema is: Rigting & Doel, met Februarie wat fokus op Verhoudings & Liefde ...
kersfees 'n Verlosser Gebore (2025/12/25) Die aankondiging dat Christus gebore is, was 'n groot blydskap gewees (v. 10) vir die Volk. Die woord blydskap (chara) word gereeld in Lukas met verlossing vereenselwig.
2026 is om die draai 2025 Se deure is al amper toe en terwyl daar nog so 'n paar dae van die jaar oor is, trek Kortliks my aandag en ek ervaar die Here druk dit op my hart om weer Kortliks aandag te gee.
wierook Brand jy soos wierook? Ons moet soos wierook vir Christus brand, sodat die wêreld die aangename geur van die Evangelie kan ruik waar ook al ons heen gaan. En saam met dit, dat ons nie die evangelie sal verkondig om geld te maak nie, maar dat ons dit sal doen soos God die taak aan ons op gelê het.
Dankie, dit was 'n goeie jaar! Net meer as 'n jaar terug het die klein persoonlike projek idee van Kortliks by my opgekom om tematiese Bybel verse te deel op 'n daaglikse manier om die leser te leer oor verskillende onderwerpe in die Bybel. Ek het geen idee gehad hoe dit gaan afspeel nie
26 Junie 2023 / Gemaak om te dien / Efesiërs 4:11-12 En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. - Ef 4:11-12 As jy een van hierdie gawes het, dan
verantwoordelikheid 25 Junie 2023 / Oordeel dié binne die kerk / 1 Korintiërs 5:12-13 Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!” - 1 Kor 5:12-13 Ons het geen reg om die wêreld
verantwoordelikheid 24 Junie 2023 / My verantwoordelikheid in my redding / Matteus 7:21 21“Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. - Matteus 7:21 Daar is baie mense wat sukkel met geloofsekerheid en wat party worstel met of
verantwoordelikheid 23 Junie 2023 / Waar saai jy? / Galasiërs 6:7-8 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die
verantwoordelikheid 22 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor die Kerk-leraars / Galasiërs 6:6 Iemand wat onderrig ontvang in die woord van God, moet sy leermeester laat deel in al die goeie dinge wat hy het. - Gal 6:6 Gelowiges het 'n verantwoordelikheid om hul leermeesters, d.w.s. hul predikante / pastore / leraars, te onderhou omdat hulle hul voltyds aan die bediening toespits.
verantwoordelikheid 21 Junie 2023 / Ondersteun mekaar / Galasiërs 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. - Gal 6:2 As ons na die vers hier bo kyk en ons dink aan die tema van verantwoordelikheid - hoe dink jy het hierdie vers betrekking op die tema? Laat ek bietjie hoor wat jou
verantwoordelikheid 20 Junie 2023 / Gee jou beste by die werk / Kolossense 3:23 Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan. - Kol 3:23-24 Ons het
verantwoordelikheid 19 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor jou kinders / Spreuke 22:6 Gee leiding aan ’n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. - Spr 22:6 Dit is ouers se verantwoordelikheid om hul kinders te leer en te onderrig. Alle ouers doen dit tot 'n min of medere mate,
verantwoordelikheid 17 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor jou familie / 1 Timoteus 5:8 As iemand nie vir sy eie mense en veral nie vir sy huisgesin sorg nie, het hy die geloof verloën en is hy slegter as ’n ongelowige. - 1 Tim 5:8 Die Here verwag van gelowiges om vir hul eie mense en veral hul eie huisgesin, te sorg. Selfs ongelowiges
verantwoordelikheid 16 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor die natuur / Genesis 1:26 Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” - Gen 1:26 God het die
verantwoordelikheid 15 Junie 2023 / Jesus was hier, jy moet kies / Johannes 15:22-25 “As Ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle nie skuldig gewees het nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie. Wie My haat, haat ook my Vader. As Ek nie by hulle die werke gedoen het wat niemand anders gedoen het nie, sou
verantwoordelikheid 14 Junie 2023 / Dink twee keer voordat jy ander leer / Jakobus 3:1 My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word. - Jak 3:1 Om iemand anders te wil onderrig in die Woord is 'n groot taak wat groot verantwoordelikheid dra omrede jy die een is
verantwoordelikheid 13 Junie 2023 / Geen verskoning nie / Romeine 1:20 Van die skepping van die wêreld af kan ’n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ’n mens nie met die oog kan sien nie. Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging