Verder, laat die vrede van Christus in julle harte regeer. As lede van een liggaam, is julle juis daartoe geroep. En wees dankbaar. - Kolossense 3:15 (AFR20)
Wanneer ons harte met vrede gevul word deur die Heilige Gees en ons laat dit toe om beheer te neem, om te regeer