keuses 20 Oktober - Keuses het gevolge Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. - Galasiërs 6:7 (AFR20)
keuses 16 Oktober – Kies die regte pad “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” - Matteus
integriteit 7 Oktober - Die Here verwag getrouheid Kyk, getrouheid verwag u reeds in die moederskoot, in die verborgenheid leer U my wysheid. - Psalm 51:8 (AFR20)
waarheid 6 Oktober - Leef in die Lig Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.” - Johannes 8:12 (AFR20)