Kortliks
  • Tuis
  • Wat is Kortliks?
  • WhatsApp Groep
  • WhatsApp Channel
  • Facebook
Sign in Subscribe

Dankbaarheid

A collection of 29 posts
4 Augustus – Genoeg is genoeg
Dankbaarheid

4 Augustus – Genoeg is genoeg

Wat wel 'n groot wins is, is godvresendheid wat met tevredenheid gepaardgaan. - 1 Timoteus 6:6 (AFR20) Ware rykdom lê nie in om meer te hê nie, maar in ’n lewe van godsvrug en tevredenheid. Dit is die groot wins. Dit bou 'n lewe wat geanker is in
04 Aug 2026 1 min read
3 Augustus – Tevredenheid word aangeleer
Dankbaarheid

3 Augustus – Tevredenheid word aangeleer

Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om in alle omstandighede tevrede te wees. - Filippense 4:11 (AFR20) Paulus het geleer om op God te vertrou en dit het gemaak dat hy leer om in alle omstandighede tevrede te wees. Tevredenheid is nie iets
03 Aug 2026 1 min read
2 Augustus – Dankbaarheid verander perspektief
Dankbaarheid

2 Augustus – Dankbaarheid verander perspektief

Verder, laat die vrede van Christus in julle harte regeer. As lede van een liggaam, is julle juis daartoe geroep. En wees dankbaar. - Kolossense 3:15 (AFR20) Wanneer ons harte met vrede gevul word deur die Heilige Gees en ons laat dit toe om beheer te neem, om te regeer
02 Aug 2026 1 min read
1 Augustus – Begin met dankbaarheid
Dankbaarheid

1 Augustus – Begin met dankbaarheid

Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons juig en ons in Hom verheug. - Psalm 118:24 (AFR20) Elke dag is ’n gawe van God. Dankbaarheid help ons om die dag met oop oë en ’n sagte hart te begin. Vir die maand van Augustus gaan ons
01 Aug 2026 1 min read
← Newer Posts Page 2 of 2
Kortliks © 2026
  • Sign up
  • Privaatheidsbeleid / Privacy Policy
Powered by Ghost