9 November – Hou aan glo

9 November – Hou aan glo
Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, 'n bewys van die dinge wat nie gesien word nie. - Hebreërs 11:1 (AFR20)

Geloof moet verder kyk as wat ons kan sien. Om daardie sekerheid te kan hê, moet ons vashou aan God se beloftes. Ons moet terugkyk na hoe en waar die Here vir ons ook deurgekom het in ons verlede en dit moet ons herinner en help om vas te staan en aanhou glo vir 'n uitkoms.

Waar het jy vandag nodig om aan te hou glo?