31 Oktober – Wees betroubaar
Wie in die geringste betroubaar is, is ook betroubaar waar dit om baie gaan, en wie in die geringste oneerlik is, is ook oneerlik waar dit om baie gaan. - Lukas 16:10 (AFR20)
Getrouheid in klein dinge wys ons karakter. Dit wys hoe ons gaan op treë wanneer ons met groter dinge of verantwoordelikhede mee toevertrou word.
Is jy iemand wat betroubaar is?