31 Augustus – Gebed van dankbaarheid

Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. - Psalm 136:1 (AFR20)

31 Augustus – Gebed van dankbaarheid
Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. - Psalm 136:1 (AFR20)

God se liefde en trou duur vir altyd. Dankbaarheid is ’n gepaste reaksie wanneer ons bid.

Die maand van Augustus kom tot 'n einde en ons het gefokus op dankbaarheid, tevredenheid en vreugde. Begin vandag met 'n dank-gebed en fokus op al die Here se goedheid en trou in jou lewe.