30 Augustus – Tevredenheid maak los
Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie; die mens vir wie rykdom alles is, kry nooit genoeg in nie. Ook hier kom dit tot niks. - Prediker 5:9 (AFR20)
Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie; die mens vir wie rykdom alles is, kry nooit genoeg in nie. Ook hier kom dit tot niks. - Prediker 5:9 (AFR20)
Wanneer ons tevrede is, hou ons minder krampagtig vas aan ons besittings. Ons is minder behep met die leemte wat nie gevul kan word nie. Wanneer ons tevrede is, dan maak dit ons los van die ongesonde drang vir meer.
Wat is jou motivering?