24 September – Groei is God se werk

Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het laat groei. Daarom is nóg hy wat plant, nóg hy wat natgooi iets, maar slegs God wat laat groei. - 1 Korintiërs 3:6–7 (AFR20)

Ons plant en natmaak, maar God laat groei. Dit hou ons nederig. Dit behou ons afhanklikheid aan God en maak seker dat ons nie op onself kan roem nie. Ons het nodig om te plant en nat te maak, sonder dit kan die saad nie gesaai word nie en die oes nie vrug dra nie. Ek het nodig om myself ook in 'n posisie te plaas waar daar in my lewe geplant en natgemaak word... anders hoe kan ek verwag om te groei?

Waar moet jy vandag vir God vertrou vir groei?