22 Augustus – Dankbaarheid bring lig

“Dank die Here, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde,” moet hulle sê wat deurdie Here vrygekoop is ... - Psalm 107:1-2a (AFR20)

22 Augustus – Dankbaarheid bring lig
“Dank die Here, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde,” moet hulle sê wat deurdie Here vrygekoop is ... - Psalm 107:1-2a (AFR20)

Wanneer ons die Here dank, dan herinner ons onself aan Sy goedheid en getrouheid. Die Here het die grootste prys betaal vir die sonde van die mensdom en deur die reddingswerk is ons vrygekoop – iets waarvoor ons oneindig dankbaar moet wees. Die Here is vir ons baie goed, op menigte maniere.

Watter goedheid van die Here kan jy vandag aan dink?