2 November – Hoop wat nie beskaam nie
En die hoop beskaam nie, want God se liefde is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. - Romeine 5:5 (AFR20)
En die hoop beskaam nie, want God se liefde is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. - Romeine 5:5 (AFR20)
Hoop in God stel nie teleur nie. Selfs wanneer ons die einde van die jaar betreë en die jaar moeg voel, bly God se liefde betroubaar.
Die hoop wat ons in God het vir ons redding, is 'n hoop waaroor ons nie skaam hoef te wees wanneer ons met mense gesels nie. Wanneer ons op God en Sy Woord staat maak, dan kan ons dit my vrymoedigheid en blydskap doen.
Waarop vestig jy jou hoop tans?