18 September – Dissipline bring vryheid
'n Stad wat deurbreek is, sonder 'n stadsmuur, so is iemand sonder selfbeheersing. - Spreuke 25:28 (AFR20)
'n Stad wat deurbreek is, sonder 'n stadsmuur, so is iemand sonder selfbeheersing. - Spreuke 25:28 (AFR20)
Selfbeheersing beskerm ons lewe. Dissipline bring uiteindelik vryheid. Die langtermyn effek word eers later sigbaar, maar die kort termyn besluit besluite is die moeilikste om te maak. Sonder beskerming, gee ons gou in.