17 September – Bly by die Woord
maar wat vreugde vind in die wet van die Here en sy wet dag en nag mymerend prewel. So iemand sal wees soos 'n boom geplant langs watervore, wat sy vrugte op sy tyd gee en waarvan die blare nie verdor nie. Alles wat hy aanpak, gedy. - Psalm 1:2–3 (AFR20)

Wie hul vreugde in God se Woord vind, groei soos ’n boom by waterstrome. 'n Boom groei vinniger by die watersrome. Net so groei ons ook vinniger wanneer ons by die Woord van God bly.
Hoe voed jy jou geestelike lewe? Help dit jou om te groei soos 'n boom by die waterstrome?