15 September – Getrou oor tyd

Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry. - Hebreërs 10:36 (AFR20)

15 September – Getrou oor tyd
Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry. - Hebreërs 10:36 (AFR20)

Getrouheid vra tyd en uithouvermoë. God sien jou volgehoue gehoorsaamheid raak. Dit is maklik om vir 'n kort oomblik gou getrou te wees, maar om oor 'n lang termyn getrou te bly verg baie uit hou en dus kweek dit 'n sterker geloof en 'n sterker karakter.

Waar word jy tans uit gedaag om getrou te bly, veral met iets wat nou al 'n geruime tyd vat?