Kortliks
  • Tuis
  • Wat is Kortliks?
  • WhatsApp Groep
  • WhatsApp Channel
  • Facebook
Sign in Subscribe

waarheid

A collection of 4 posts
22 Oktober – Waarheid bevry
waarheid

22 Oktober – Waarheid bevry

en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. - Johannes 8:32 (AFR20)
22 Okt 2026 1 min read
18 Oktober – Waarheid in liefde
waarheid

18 Oktober – Waarheid in liefde

Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is immers die hoof. - Efesiërs 4:15 (AFR20) Om in die waarheid te bly behels dat ons moet uit kyk en oppas vir valse leringe, mense wat ons dalk mislei en
18 Okt 2026 1 min read
13 Oktober - Waarheid bo gemak
waarheid

13 Oktober - Waarheid bo gemak

Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. - Efesiërs 4:25 (AFR20) Die waarheid is nie altyd gemaklik nie, maar dit bou vertroue en vrede. Ons staan almal saam deel van een liggaam en dus het ons die
13 Okt 2026
6 Oktober - Leef in die Lig
waarheid

6 Oktober - Leef in die Lig

Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.” - Johannes 8:12 (AFR20)
06 Okt 2026 1 min read
Page 1 of 1
Kortliks © 2026
  • Sign up
  • Privaatheidsbeleid / Privacy Policy
Powered by Ghost