18 Mei 2023 / Beloftes word deur Jesus vervul / 2 Korintiërs 1:18-20
So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie, want Jesus Christus,
17 Mei 2023 / Geloof en Beloftes / Romeine 4:19-22
Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en
16 Mei 2023 / God verander nie / Jakobus 1:17-18
Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het,
15 Mei 2023 / God jok nie / Titus 1:2
... en wat hoop gee op die ewige lewe. God wat sy woord hou, het die ewige lewe lank gelede aan
14 Mei 2023 / Verewig Versadig / Johannes 7:38
Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste
13 Mei 2023 / 'n Belofte vir hierdie lewe / 2 Petrus 1:3-4
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom
12 Mei 2023 / Belofte van redding / Handelinge 2:38-39
Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en
11 Mei 2023 / Beloftes / Numerie 30:1-2
Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het: As iemand aan
9 Mei 2023 / Respek by die werk / 1 Timoteus 6:1-2
Gelowiges wat as slawe onder ’n jukstaan, moet hulle eienaars met alle eerbied bejeën, sodat niemand sal kwaad praat van
8 Mei 2023 / Respekteer kinders / Kolossense 3:20-21
Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Vaders,