Brand jy soos wierook?
Ons moet soos wierook vir Christus brand, sodat die wêreld die aangename geur van die Evangelie kan ruik waar ook al ons heen gaan. En saam met dit, dat ons nie die evangelie sal verkondig om geld te maak nie, maar dat ons dit sal doen soos God die taak aan ons op gelê het.
Dankie, dit was 'n goeie jaar!
Net meer as 'n jaar terug het die klein persoonlike projek idee van Kortliks by my opgekom om tematiese
26 Junie 2023 / Gemaak om te dien / Efesiërs 4:11-12
En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. Sy doel daarmee was
25 Junie 2023 / Oordeel dié binne die kerk / 1 Korintiërs 5:12-13
Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal
24 Junie 2023 / My verantwoordelikheid in my redding / Matteus 7:21
21“Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net
23 Junie 2023 / Waar saai jy? / Galasiërs 6:7-8
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes.
22 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor die Kerk-leraars / Galasiërs 6:6
Iemand wat onderrig ontvang in die woord van God, moet sy leermeester laat deel in al die goeie dinge wat
21 Junie 2023 / Ondersteun mekaar / Galasiërs 6:2
Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. - Gal 6:2
As
20 Junie 2023 / Gee jou beste by die werk / Kolossense 3:23
Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle
19 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor jou kinders / Spreuke 22:6
Gee leiding aan ’n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie