gebed 16 Maart 2023 / Bid vir jou vervolgers / Matteus 5:44 "Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg ..." - Matt 5:44 My eerste gedagte wanneer iemand vir my sou sê dat ek vir my vyande moet bid sal dalk wees: "Bid vir hul ondergang?"
gebed 13 Maart 2023 / Weerhou my van versoekings / Matteus 6:13 "... en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose." - Matt 6:13 Die Vader bring ons nie in versoeking nie, maar ons weet wel dat die Vader beproewings toelaat om ons geloof te versterk. Deel van ons gebed moet behels dat ons die
gebed 12 Maart 2023 / Vergewe soos jy vergewe / Matteus 6:12 "... en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree" - Matt 6:12 Ons leer dat ons tot die Vader bid en vra dat Hy ons sondes vergewe. Die dag wanneer ons die Vader aan neem en met Jesus se kruisiging is als ons
11 Maart 2023 / Daaglikse Voorsiening / Matteus 6:11 "Gee ons vandag ons daaglikse brood" - Matt. 6:11 Nadat ons God se naam groot gemaak het en eers Hom al die eer en lof gegee het, dan kan ons begin met ons behoeftes. Ons mag vra vir die Here om aan ons behoeftes te voorsien, maar ons
gebed 10 Maart 2023 / U wil alleenlik / Matteus 6:10b "... laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel." - Matt 6:10b Wanneer ons bid, moet ons bid dat God se wil sal geskied op aarde net soos in die Hemel. Die vraag kan wees, hoe geskied God se wil in die Hemel? Ek
gebed 9 Maart 2023 / God se Koninkryk / Matteus 10a "... laat u koninkryk kom" - Matt 6:10a Nadat ons God se Naam geloof en prys het, dan bid ons vir God se koninkryk. Ons gebede moet gerig wees op ongelowiges, dat God se koninkryk sal uitbrei en mense tot bekering sal kom. Ons moet bid dat Jesus ook
gebed 8 Maart 2023 / Loof Sy Naam / Matteus 6:9b "... laat u Naam geheilig word" - Matt 6:9b Gebed moet begin deur ons fokus eers op God te plaas en Sy heiligheid. Ons moet ons gebede begin deur God se Naam groot te maak, deur Hom te eer en ontsag te hê vir Sy naam. Partykeer rammel ons
gebed 7 Maart 2023 / Ons Vader / Matteus 6:9a “So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is ..." - Matt. 6:9a Ons gebed moet begin met die fokus op die Vader. Deur te bid "ons Vader", impliseer ek twee dinge: 1. Ek impliseer dat ek deel is van die Huisgein van God en dat
gebed 6 Maart 2023 / Hy weet wat jy nodig het / Matteus 6:8 Moet dan nie soos hulle maak nie, want julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra. - MAtt. 6:8 God, die Vader, weet wat Sy kinders nodig het. Hy weet wat hul behoeftes is, voordat hulle dit nog van Hom vra. Met vers 7
gebed 5 Maart / Praat sin / Matteus 6:7 “Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene ’n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word omdat hulle baie woorde gebruik. - Matt. 6:7 Het jy al geluister na iemand wat bid en dan gedink, "sjoe weeee maar die ou bid darem
gebed 4 Maart / In jou kamer / Matteus 6:6 Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. - Matt 6:6 Dit is belangrik om te bid in 'n stil en afgesonderde plek.
gebed 3 Maart 2023 / Gebed / Matteus 6:5 “Verder, as julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie. Hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die straathoeke te staan en bid sodat die mense hulle kan sien. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. - Matt. 6:5 Ons begin met '
Kindskap 2 Maart 2023 / Wie behoort nie aan God nie? / 1 Johannes 3:9-10 Iemand wat ’n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy uit God gebore is. Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat
Kindskap 1 Maart 2023 / Die wêreld ken jou nie / 1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. - 1 Johannes 3:1 Ons moenie verras wees wanneer mense ons nie as Christene wil aanvaar nie.
Kindskap 28 Februarie 2023 / Onberispelike Kinders van God / Filippense 2:14-16a Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die
Kindskap 27 Februarie 2023 / Die Gees Heers / Romeine 8:14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. -Rom. 8:14 Daar is twee tipes mense, die wie hul deur hul vlees en sondelike begeertes beheer en versoek word en dan dié wie hul deur die Gees van God laat lei en hulle vermy
Kindskap 26 Februarie / Hoe om jouself te gedra / 1 Timoteus 3:15 Ingeval my koms vertraag word, sal jy dus weet hoe iemand hom moet gedra in die huisgesin van God, dit is die gemeente van die lewende God. Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid. - 1 Tim. 3:15 Paulus gee riglyne in die briewe aan Timoteus vir
Kindskap 25 Februarie 2023 / Erfgename / Galasiërs 4:6-7 En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader! Jy is dus nie meer ’n slaaf nie; jy is nou ’n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God
Kindskap 24 Februarie 2023 / Kinders van God regoor / Johannes 11:52 52En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat oor die hele aarde versprei is, tot een volk bymekaar te bring. - Joh. 11:52 Die Farisieërs vergader hier en besluit om Jesus dood te maak. Hulle is bekommerd oor hoe die
dissipelskap 23 February 2023 / Vader en Seun / Matteus 17:5 Terwyl hy nog praat, het ’n helderligte wolk skielik sy skaduwee oor hulle gegooi, en ’n stem uit die wolk het gesê: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug. Luister na Hom.” - Matt. 17:5 Het jy al daaraan gedink dat dit nie net ek en jy
Kindskap 22 Februarie 2023 / Vredemakers / Matteus 5:9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. - Matt. 5:9 Kinders van die Here moet bekend wees as vredemakers. Soms is ons skuldig daaraan dat ons self die persone is wat die vrede steur en onenigheid veroorsaak deur ons woorde en optredes. As 'n
Kindskap 21 Februarie 2023 / Verwagting / Efesiërs 5:1 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. - Ef. 5:1 Eenvoudig, né? Of dalk nie so eenvoudig nie... watter voorbeeld is dit wat ons moet volg? Dit is maklik om te sê ons moet God of Jesus se voorbeel volg... maar wat
Kindskap 20 Februarie 2023 / Jesus Christus bind ons / Galasiërs 3:26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God. - Gal. 3:26 As jy Jesus uit die prêntjie haal, dan kan ons nie Kinders van God wees nie en ons kan ook nie Kinders genoem word nie. Jesus is die een wat ons aan mekaar heg
Kindskap 19 Februarie 2023 / Tema: Kindskap / Johannes 1:12 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. - Joh. 1:12 Ons is besig met 'n reeks oor Kindskap by ons gemeente (volg die reeks op YouTube hier: https://www.youtube.com/playlist?list=
dissipelskap 18 Februarie 2023 / Word soos jou leermeester / Lukas 6:40 ’n Leerling is nie hoër as sy leermeester nie, maar iemand wat volleerd is, sal aan sy leermeester gelyk wees. - Lukas 6:40 Jesus lig hier uit dat 'n persoon word soos die persoon wie hy naboots of volg. Om Jesus se dissipel te wees, beteken dat ons moet