vrede

Tematiese Bybelverse oor vrede.
23
Jan
23 Januarie – Fokus bring vrede

23 Januarie – Fokus bring vrede

Wat ons gedagtes vul, beïnvloed ons vrede. God roep ons om te fokus op wat goed is.
1 min read
11
Apr
11 April 2023 / Streef vir ander se vrede / Spreuke 12:20

11 April 2023 / Streef vir ander se vrede / Spreuke 12:20

Dié wat op kwaad uit is, doen dit omdat hulle vals is; dié wat beraadslaag vir vrede en voorspoed, doen
1 min read
02
Apr
2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15

2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15

As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. - Spr 21:
1 min read
30
Jun
30 Junie / Kolossense 1:19-20 / Vrede

30 Junie / Kolossense 1:19-20 / Vrede

Jesus Christus het vir my en jou aan die kruis gesterf, sodat daar vrede tussen ons en God kan wees.
1 min read
29
Jun
29 Junie / Jakobus 3:17-18 / vrede

29 Junie / Jakobus 3:17-18 / vrede

Die Goddelike wysheid wat ons van Bo ontvang moet ons gebruik om in die regte verhouding met God te staan en om vrede te maak.
1 min read
28
Jun
28 Junie / Hebreërs 12:14 / Vrede

28 Junie / Hebreërs 12:14 / Vrede

Ons moet ywer om met alle mense in vrede te lewe en saam met dit moet ons ook heilig lewe; anders sal mense nie die Here in ons lewe sien nie.
1 min read
27
Jun
27 Junie / 2 Timoteus 2:22 / Vrede

27 Junie / 2 Timoteus 2:22 / Vrede

Paulus maak duidelik dat terwyl Timoteus valse leringe moet bestry, moet hy homself weerhou om betrokke te raak met dwase en sinlose strydvrae.
1 min read
26
Jun
26 Junie / Kolossense 3:15 / Vrede

26 Junie / Kolossense 3:15 / Vrede

Gelowiges moet die vrede van Christus toelaat om in ons hul harte te regeer, sodat daar vrede kan wees in hul inter-persoonlike verhoudings.
1 min read
25
Jun
25 Junie / Filippense 4:7 / Vrede

25 Junie / Filippense 4:7 / Vrede

Hierdie vrede bewaar ons harte en gedagtes, dit beskerm as t'ware ons gemoed en gee vir ons die vermoë om vrede te hê ten spyte van ons omstandighede.
1 min read
24
Jun
24 Junie / Efesiërs 4:3 / Vrede

24 Junie / Efesiërs 4:3 / Vrede

Daar is hopeloos te veel onenigheid tussen Christene omdat ons nie mekaar kan verdra en ruimte maak vir mekaar om te verskil nie... Die koninkryk wen nie, vind nie baat daarby nie, wanneer ons nie in vrede kan saamwerk nie.
1 min read