Latest

18
Jun
18 Junie / Johannes 20:19 / Vrede

18 Junie / Johannes 20:19 / Vrede

Verbeel jou vir 'n oomblik die emosie en opwinding wat die dissipels moes beleef het toe Jesus voor hulle verskyn het.
1 min read
17
Jun
17 Junie / Johannes 16:33 / Vrede

17 Junie / Johannes 16:33 / Vrede

Om 'n Christen te wees, beteken nie dat ons 'n maklike lewe gaan hê nie. Die wêreld is in "odds" teen Christus se Koninkryk, maar Jesus het klaar hierdie wêreld oorwin deur Sy Kruisiging en Opstanding.
1 min read
16
Jun
16 Junie / Johannes 14:27 / Vrede

16 Junie / Johannes 14:27 / Vrede

Die vrede wat ons van God af ontvang, is 'n vrede wat die wêreld nie ken nie en ook nie vir ons kan verskaf nie.
1 min read
15
Jun
15 Junie 2022 / Lukas 2:14 / Vrede

15 Junie 2022 / Lukas 2:14 / Vrede

Die vrede wat ons in Jesus Christus beleef, ontvang ons van die Vader af. Nie omdat ons dit verdien nie, maar omdat God ons goedgunstig is.
1 min read
14
Jun
14 Junie 2022 / Matteus 10:34 / Vrede

14 Junie 2022 / Matteus 10:34 / Vrede

Om Jesus te volg en om Hom te dien, kos ons iets. Vir party mense kos dit hul verhoudings; dit kos dalk hul familie of werk.
1 min read
13
Jun
13 Junie 2022 / Markus 9:50 / Vrede

13 Junie 2022 / Markus 9:50 / Vrede

Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal ’n mens dit weer sout maak? “Julle moet
1 min read
12
Jun
12 Junie 2022 / Numerie 6:24-26 / Vrede

12 Junie 2022 / Numerie 6:24-26 / Vrede

24Die Here sal julle seën en julle beskerm; 25die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; 26die
1 min read
11
Jun
11 Junie 2022 / Romeine 5:1 / Vrede

11 Junie 2022 / Romeine 5:1 / Vrede

God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. - Romeine 5:1
1 min read
09
Jun
Welkom by Kortliks!

Welkom by Kortliks!

Hierdie is Kortliks, 'n splinter nuwe blog met 'n daaglikse Bybelvers vir die dag aangebied deur die einste
1 min read