24 Maart – Lyding verander my
Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir
23 Maart – God los my nie
Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit
22 Maart – Hoop wat hou
Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. - Hebreërs 6:19
21 Maart – God bly getrou
Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen
20 Maart – Ek mag swak wees
Ter wille van Christus verheug ek my in swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede; want wanneer ek swak is, juis
19 Maart – God se tyd is anders
God het elke ding gemaak dat dit pas in 'n bepaalde tyd, maar Hy het ook aan die mens
18 Maart – Volhard stadig en leer
"omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word, dit volharding meebring. Maar julle volharding moet tot volledige ontwikkeling
17 Maart – Klein liggies in donker tye
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis kon dit nie uitdoof nie. - Johannes 1:5 (AFR20)
Oordenking:
16 Maart – Wanneer moed min is
Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! - Psalm 27:14 (AFR83)
Oordenking:
15 Maart – God dra my
Die ewige God is 'n skuilplek, sy arms is altyd onder jou. Hy verdryf die vyand voor jou uit,