4 Mei 2023 / Disrespek teenoor ouers / Eksodus 21:17
“Wie sy pa of ma vloek, moet doodgemaak word." - Eks 21:17
Ons kyk na respek en hoe ons ons oues moet respekteer, maar die Ou Testament was baie streng oor die gevolge van iemand wie hul ouers nie respekteer nie.
Dit is nogals 'n groot straf wat hier van gepraat word en dit beklemtoon hoe belangrik 'n probleem dit vir God is.