vrede

Tematiese Bybelverse oor vrede.
23
Jun
23 Junie / Efesiërs 2:13-14 / Vrede

23 Junie / Efesiërs 2:13-14 / Vrede

Hoe kosbaar om te weet dat ons een is met Christus! Deur Jesus Christus kan ons tot God, ons Vader nader. Ons hoef nie God te soek nie, Hy is nie vêr nie, maar naby ons.
1 min read
22
Jun
22 Junie / Galasiërs 5:22-23 / Vrede

22 Junie / Galasiërs 5:22-23 / Vrede

As ons wedergebore is dan leef die Gees van God binne in ons en die Heilige Gees bring laat die vrug van die Gees in my lewe groei.
1 min read
21
Jun
21 Junie / 2 Korintiërs 13:11 / Vrede

21 Junie / 2 Korintiërs 13:11 / Vrede

Partykeer wil ons nie vermaning aanvaar nie, maar vermaning is nodig om te kan groei, te kan leer en om in vrede te kan lewe.
1 min read
20
Jun
20 Junie / Romeine 14:17-19 / Vrede

20 Junie / Romeine 14:17-19 / Vrede

Wanneer ons gehoorsaam aan God lewe, dan gee die Heilige Gees vir ons vrede en vreugde. Partykeer sukkel mense om vrede te kry in hul lewe en verhoudings, en hulle wonder hoekom daar heeltyd rusie in hul verhoudings en lewens is...
1 min read
19
Jun
19 Junie / Romeine 8:6 / Vrede

19 Junie / Romeine 8:6 / Vrede

Jy moet jou gedagtes rig op die Woord van God, op dit wat vir Hom belangrik is en die Heilige Gees toelaat om jou beheer te neem oor jou gedagtes.
1 min read
18
Jun
18 Junie / Johannes 20:19 / Vrede

18 Junie / Johannes 20:19 / Vrede

Verbeel jou vir 'n oomblik die emosie en opwinding wat die dissipels moes beleef het toe Jesus voor hulle verskyn het.
1 min read
17
Jun
17 Junie / Johannes 16:33 / Vrede

17 Junie / Johannes 16:33 / Vrede

Om 'n Christen te wees, beteken nie dat ons 'n maklike lewe gaan hê nie. Die wêreld is in "odds" teen Christus se Koninkryk, maar Jesus het klaar hierdie wêreld oorwin deur Sy Kruisiging en Opstanding.
1 min read
16
Jun
16 Junie / Johannes 14:27 / Vrede

16 Junie / Johannes 14:27 / Vrede

Die vrede wat ons van God af ontvang, is 'n vrede wat die wêreld nie ken nie en ook nie vir ons kan verskaf nie.
1 min read
15
Jun
15 Junie 2022 / Lukas 2:14 / Vrede

15 Junie 2022 / Lukas 2:14 / Vrede

Die vrede wat ons in Jesus Christus beleef, ontvang ons van die Vader af. Nie omdat ons dit verdien nie, maar omdat God ons goedgunstig is.
1 min read
14
Jun
14 Junie 2022 / Matteus 10:34 / Vrede

14 Junie 2022 / Matteus 10:34 / Vrede

Om Jesus te volg en om Hom te dien, kos ons iets. Vir party mense kos dit hul verhoudings; dit kos dalk hul familie of werk.
1 min read