vergifnis

27
Jul
27 Julie / Lukas 23:34 / Vergifnis

27 Julie / Lukas 23:34 / Vergifnis

Hoe treë ek en jy op in "ons laaste oomblikke"? Wanneer ons frustreerd, moeg, kwaad of uitgeput is... wanneer ons op ons laaste is... het jy dan steeds die kapasiteit of vermoë om ander te vergewe?
1 min read
26
Jul
26 Julie / Psalm 25:11 / Vergifnis

26 Julie / Psalm 25:11 / Vergifnis

Ons weet dat God getrou is en ons sondes vergewe (1 Jn. 1:9), maar wat vir my uitstaan is dat Dawid God smeek. Die dui aan dat Dawid 'n verhouding met God het en die verhouding skoon wil hou.
1 min read
25
Jul
25 Julie / Matteus 18:35 / Vergifnis

25 Julie / Matteus 18:35 / Vergifnis

Jesus waarsku ons dat dieselfde met ons sal gebeur as ons, wie al ons sondes in geloof vergewe is, nie dieselfde vergifnis aan ander toon nie.
1 min read
24
Jul
24 Julie / Nehemia 9:17 / Vergifnis

24 Julie / Nehemia 9:17 / Vergifnis

Al draai ons ons rug op God, draai Hy nie Sy rug op ons nie. God is lankmoedig, genadig en barmhartig. Alles wat Hy doen, doen Hy uit liefde.
1 min read
23
Jul
23 Julie / Daniel 9:8 / Vergifnis

23 Julie / Daniel 9:8 / Vergifnis

God is 'n regverdige God en Hy moet sonde straf. Daniel erken dat die teëspoed en ellende wat hulle oorgekom het, het hulle oor hulself gebring omdat hulle ongehoorsaam was aan God en dat hulle dit verdien.
1 min read
22
Jul
22 Julie / Psalm 65:3b-4 / Vergifnis

22 Julie / Psalm 65:3b-4 / Vergifnis

Ek is totaal en al verlore in my sonde, maar weens God se genade en barmhartigheid, is Hy die een wat my van my sonde vry maak.
1 min read
21
Jul
21 Julie / Lukas 6:37 / Vergifnis

21 Julie / Lukas 6:37 / Vergifnis

Om iemand te vergewe, beteken om iemand vry te spreek. 'n Ou vriend het eendag lang terug verduidelik dat vergifnis beteken om nie wraak te neem wanneer jy die geleentheid kry nie.
1 min read
20
Jul
20 Julie / Kolossense 3:12-13 / Vergifnis

20 Julie / Kolossense 3:12-13 / Vergifnis

Die opdrag is eenvoudig, soos die Here ons vergewe het, so moet ons mekaar vergewe. Hoe het die Here jou vergewe?
1 min read
19
Jul
19 Julie / Kolossense 2:13 / Vergifnis

19 Julie / Kolossense 2:13 / Vergifnis

Partykeer struikel ek steeds en sondig ek weer teen U, maar ek prys U Heer, omdat ek weet U bly getrou, selfs wanneer ek nie getrou is nie.
1 min read
18
Jul
18 Julie / Efesiërs 4:32 / Vergifnis

18 Julie / Efesiërs 4:32 / Vergifnis

Om iemand goedgesind te wees en om hartlik te wees, is nie iets wat aangeplak kan word nie.
1 min read