verantwoordelikheid 25 Junie 2023 / Oordeel dié binne die kerk / 1 Korintiërs 5:12-13 Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!” - 1 Kor 5:12-13 Ons het geen reg om die wêreld
verantwoordelikheid 24 Junie 2023 / My verantwoordelikheid in my redding / Matteus 7:21 21“Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. - Matteus 7:21 Daar is baie mense wat sukkel met geloofsekerheid en wat party worstel met
verantwoordelikheid 23 Junie 2023 / Waar saai jy? / Galasiërs 6:7-8 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die
verantwoordelikheid 22 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor die Kerk-leraars / Galasiërs 6:6 Iemand wat onderrig ontvang in die woord van God, moet sy leermeester laat deel in al die goeie dinge wat hy het. - Gal 6:6 Gelowiges het 'n verantwoordelikheid om hul leermeesters, d.w.s. hul predikante / pastore / leraars, te onderhou omdat hulle hul voltyds aan die bediening
verantwoordelikheid 21 Junie 2023 / Ondersteun mekaar / Galasiërs 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. - Gal 6:2 As ons na die vers hier bo kyk en ons dink aan die tema van verantwoordelikheid - hoe dink jy het hierdie vers betrekking op die tema? Laat ek bietjie hoor
verantwoordelikheid 20 Junie 2023 / Gee jou beste by die werk / Kolossense 3:23 Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan. - Kol 3:23-24 Ons het
verantwoordelikheid 19 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor jou kinders / Spreuke 22:6 Gee leiding aan ’n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. - Spr 22:6 Dit is ouers se verantwoordelikheid om hul kinders te leer en te onderrig. Alle ouers doen dit tot 'n min of medere
verantwoordelikheid 17 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor jou familie / 1 Timoteus 5:8 As iemand nie vir sy eie mense en veral nie vir sy huisgesin sorg nie, het hy die geloof verloën en is hy slegter as ’n ongelowige. - 1 Tim 5:8 Die Here verwag van gelowiges om vir hul eie mense en veral hul eie huisgesin, te sorg. Selfs
verantwoordelikheid 16 Junie 2023 / Verantwoordelikheid teenoor die natuur / Genesis 1:26 Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” - Gen 1:26 God het
verantwoordelikheid 15 Junie 2023 / Jesus was hier, jy moet kies / Johannes 15:22-25 “As Ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle nie skuldig gewees het nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie. Wie My haat, haat ook my Vader. As Ek nie by hulle die werke gedoen het wat niemand anders gedoen het nie, sou
verantwoordelikheid 14 Junie 2023 / Dink twee keer voordat jy ander leer / Jakobus 3:1 My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word. - Jak 3:1 Om iemand anders te wil onderrig in die Woord is 'n groot taak wat groot verantwoordelikheid dra omrede jy die een
verantwoordelikheid 13 Junie 2023 / Geen verskoning nie / Romeine 1:20 Van die skepping van die wêreld af kan ’n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ’n mens nie met die oog kan sien nie. Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging
verantwoordelikheid 12 Junie 2023 / Verantwoordelikheid / Romeine 14:12 Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee. - Rom 14:12 Daar is een ding wat ek gereeld aan dink wanneer ons mense sien verkeerd doen en ander mense hulle probeer verantwoordelik hou, maar hulle kom daarmee weg; en dit is dat hulle eendag voor