11 Desember / Net God gee rus / Psalm 62:6
"Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek." - Ps. 62:6
Dawid brei uit
10 Desember / Besef wanneer jy moet rus / Markus 6:31
Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het
9 Desember / Rus van fisiese werk / Hebreërs 4:8-10
As Josua hulle in die rus laat ingaan het, sou God nie daarná nog van ’n ander dag gepraat het
8 Desember / Span jouself in met Jesus / Matteus 11:28-30
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op
7 Desember / Tyd vir rus / Genesis 2:2
Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat