9 Mei 2023 / Respek by die werk / 1 Timoteus 6:1-2
Gelowiges wat as slawe onder ’n jukstaan, moet hulle eienaars met alle eerbied bejeën, sodat niemand sal kwaad praat van
8 Mei 2023 / Respekteer kinders / Kolossense 3:20-21
Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Vaders,
5 Mei / Respek in die huwelik / Kolossense 3:18-19
Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo. Mans, julle moet julle
4 Mei 2023 / Disrespek teenoor ouers / Eksodus 21:17
“Wie sy pa of ma vloek, moet doodgemaak word." - Eks 21:17
Ons kyk na respek en hoe
3 Mei 2023 / Respek en 'n lang lewe / Efesiërs 6:1-3
Kinders wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader
2 Mei 2023 / Respekteer jou ouers / Eksodus 20:12
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God
1 Mei / Respekteer ander gelowiges / Kolossense 3:9-11
En moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou
30 April 2023 / Respekteer die armes / Spreuke 14:31
Wie ’n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor ’n arm mens ontferm, eer God. - Spr 14:
29 April 2023 / Respek en 'n heilige lewe / 1 Petrus 1:14-16
As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God
28 April 2023 / Respekteer God se diensknegte / 1 Tessalonisense 5:12-13
Broers, ons vra julle: Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here