20 Maart – Ek mag swak wees
Ter wille van Christus verheug ek my in swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede; want wanneer ek swak is, juis
19 Maart – God se tyd is anders
God het elke ding gemaak dat dit pas in 'n bepaalde tyd, maar Hy het ook aan die mens
18 Maart – Volhard stadig en leer
"omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word, dit volharding meebring. Maar julle volharding moet tot volledige ontwikkeling
16 Maart – Wanneer moed min is
Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! - Psalm 27:14 (AFR83)
15 Maart – God dra my
Die ewige God is 'n skuilplek, sy arms is altyd onder jou. Hy verdryf die vyand voor jou uit,
14 Maart – Klag is ook gebed
Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. -
13 Maart – Geloof is soms net aanhou
Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.
12 Maart – Hou vas al verstaan jy nie
Vertrou op die HERE met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie. - Spreuke 3:
11 Maart – Vrae sonder antwoorde
Ja, my planne is nie julle planne nie,en julle paaie is nie my paaie nie,” is die uitspraak van
10 Maart – Moeg maar nie alleen nie
Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. - Jesaja 40:29 (AFR83)
Oordenking:
God