liefde 5 September / Liefde nog altyd / Psalm 25:6 God se liefde was daar nog voor die skepping van die aarde. God is liefde.
liefde 3 September / Bloedlyn vloeke / Eksodus 20:4-6 Ons lees dat God selfds tot in die duisendste geslag Sy liefde sal toon.
liefde 2 September / Liefde is gehoorsaamheid / 1 Johannes 5:1-5 Die bewys van jou liefde vir God is gekoppel aan jou gehoorsaamheid.
liefde 1 September / Kan 'n Christen haat? / 1 Johannes 4:20-21 Is daar iemand in jou lewe wie jy haat?
liefde 31 Augustus / God het jou eerste lief / 1 Johannes 4:19 31 Augustus / God het jou eerste lief / 1 Johannes 4:19
liefde 30 Augustus / Liefde en die oordeelsdag / 1 Johannes 4:17 Om in hierdie lewe, in liefde te lewe, is om soos ons Here te lewe. As ons lewe soos ons Here sou lewe, dan hoef ons nie die oordeelsdag te vrees nie.
liefde 29 Augustus / God verwag dit / 1 Johannes 4:11 Ek behoort lief te hê omdat God eerste die voorbeeld gestel het!
liefde 28 Augustus / Werklike liefde / 1 Johannes 4:10 Daardie diep behoefte om geliefd te wees en om in jou hart vergenoegd te kan wees, kan net deur God se liefde bevredig word.
liefde 27 Augustus / Hoe lief is God vir jou? / 1 Johannes 4:9 Maak seker dat jy genoeg tyd in God se Woord spandeer sodat jy jouself gedurig kan herinner aan hoe groot Sy liefde vir jou is.
liefde 26 Augustus / Wie nie lief het nie / 1 Johannes 4:8 Liefde spruit vanuit 'n wedergebore natuur en ook vanuit gemeenskap (fellowship) of 'n verhouding met God.
liefde 25 Augustus / Het jy lief? / 1 Johannes 4:7 Jy kan vir my of jouself jok en sê baie naby, maar die bewys lê in hoeveel liefde daar in jou lewe is vir jou naaste en selfs jou vyande.
liefde 24 Augustus / Vrouens respekteer jul mans / Efesiërs 5:33 Sjoe. Ek kan al klaar hoor hoe party mense dalk hieroor gaan warm word onder die kraag!
liefde 23 Augustus / Mans wees lief / Efesiërs 5:25 Dames, hierdie is een van daardie verse wat jy met jou man moet deel!
liefde 22 Augustus / Liefde die belangrikste vrug / Galasiërs 5:22-26 Die maatstaf vir hoe geestelik volwasse iemand is, word bepaal deur hoe sigbaar die vrug van die Gees in hul lewe is.
liefde 21 Augustus / Liefde verslind nie / Galasiërs 5:14-15 Vader, help my om altyd in liefde op te tree wanneer mense met my opvatting, siening of teologie verskil.
liefde 20 Augustus / Dien mekaar in liefde / Galasiërs 5:13 Die uitdaging lê daarin dat ons nooit ons eie sondes wat ons van bewus is net moet aanvaar en dink "ag dit is okay", Jesus vergewe my...
liefde 18 Augustus / Liefde is verewig / 1 Korintiërs 13:8 Liefde op sy eie is 'n gawe en 'n aksie wat nooit sal vergaan nie. Wat bedoel Paulus daarby?
liefde 17 Augustus / Liefde beskerm / 1 Korintiërs 13:7 Die Engelse vertalings gebruik die woord "perserveres" wanneer ons praat van verdra alles.
liefde 16 Augustus / Liefde en onreg / 1 Korintiërs 13:6 Om lief te wees vir mense beteken dat ons nie bly raak of lekker kry oor dinge wat verkeerd is nie, maar dat ons eerder opgewonde raak wanneer waarheid geskied.
liefde 15 Augustus / 4 Negatiewe beskrywings van liefde / 1 Korintiërs 13:5 In vers 5 dop Paulus dit om en gee 4 negatiewe beskrywings van wat liefde nie behoort te wees nie.
liefde 14 Augustus / Liefde is geduldig / 1 Korintiërs 13:4 Die effek van hierdie liefde is dat ons geduldig en vriendelik moet optree. Hoe maklik raak ons partykeer nie ongeduldig met mense nie? Veral mense wie ons nie van hou nie, of wie ons dalk vinnig irriteer.
liefde 13 Augustus / Goed doen sonder liefde / 1 Korintiërs 13:3 Wat is die hoof motivering vir hoekom jy goed doen aan ander? Omdat dit van jou verwag word of omdat dit net die regte ding is om te doen?
liefde 12 Augustus / Liefde het ewige impak / 1 Korintiërs 13:1-2 Welsprekendheid is in die eerste eeu grootliks bewonder en die Korintiërs was geen uitsondering nie, hoewel hulle min daarvan by Paulus gevind het (vgl. 2:1, 4; 2 Kor. 10:10). Dit kan deels hul fassinasie met tale verklaar.
liefde 11 Augustus / Liefde bring Hoop / Romeine 5:3-5 As gelowiges het ons 'n hoop waaroor ons nie hoef skaam te wees nie. Ons hoop is gebaseer op die liefde van God wat in ons harte is.