Volharding 2 November – Hoop wat nie beskaam nie En die hoop beskaam nie, want God se liefde is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. - Romeine 5:5 (AFR20)