25 November / Wees Volmaak / Matteus 5:48
“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.” - Matt. 5:48
Jesus sluit die kort gesprek af
24 November / 'n Werk van God / 2 Tessalonisense 2:13-14
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van
23 November / Christene se onsedelikheid / 1 Tessalonisense 4:3
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. - 1 Tess. 4:3
22 November / Geen Genade / Hebreërs 10:26-31
Wanneer ons opsetlik bly sondig nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, is daar geen offer meer wat
21 November / Lewe Onberispelik / 1 Tessalonisense 5:23-24
Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en
20 November / Jou Lewe 'n Offer / Romeine 15:16
"Dit is my priesterlike taak om die evangelie van God aan hulle te bedien, sodat daar uit die heidennasies
19 November / Toegewy in waarheid / Johannes 17:17
Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. - Joh. 17:17
Jesus bid
18 November / Uitverkies en afgesonder / 1 Petrus 1:2
Soos God die Vader dit vooraf bestem het, het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonder om aan Hom
17 November / Heilig omdat jy God ken / 1 Tessalonisense 4:3-8
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet
16 November / Van sonde tot lewe / 1 Korintiërs 6:9-11
Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie