17 Januarie 2023 / Die kenmerk van 'n Christen / Efesiërs 4:1-2
Ek druk julle dit op die hart, ek wat ’n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel
16 Januarie 2023 / Liefde is geduldig / 1 Korintiërs 13:4
Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand
15 Januarie 2023 / Geduldig om te red / Romeine 2:4
God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou
14 Januarie 2023 / 'n Dwaas raak gou kwaad / Prediker 7:8-9
’n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed. Moenie gou kwaad word
13 Januarie 2023 / God is lankmoedig / Eksodus 34:5-7
Die Here het in ’n wolk afgekom en daar by Moses kom staan en die Naam “die Here” uitgeroep. Terwyl
12 Januarie 2023 / Geduld en vergifnis / Matteus 18:26-27
Die man het voor hom neergeval en gesoebat: ‘Gee my tog uitstel; ek sal u alles terugbetaal.’ Die koning het
11 Januarie 2023 / Wag geduldig / Jakobus 5:7-9
Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die
10 Januarie 2023 / Tema: Geduld / Galasiërs 5:22
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge