2 April 2023 / Juig oor geregtigheid / Spreuke 21:15
As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. - Spr 21:
30 Maart 2023 / Raad van vriende / Spreuke 27:9
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
29 Maart 2023 / Die Woord bring vreugde / Ps 19:9
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder:
28 Maart 2023 / Wees bly oor beproewings / Jakobus 1:2-4
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof
27 Maart 2023 / Getrou aan die waarheid / 3 Johannes 3-4
Ek was baie bly toe hier medegelowiges kom en van jou trou aan die waarheid vertel, hoe jy in die
25 Maart 2023 / Die een wat die lewe meer geniet / Spreuke 15:15
Dit gaan altyd sleg met ’n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is ’n fees. - Spr 15:
24 Maart 2023 / Verheug in swaarkry / 1 Petrus 1:6-9
Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings sodat
23 Maart 2023 / Blydskap deur gebed / 1 Tessalonisense 5:16-18
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle
22 Maart 2023 / Wees bly in die Here / Filippense 4:4
Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! - Fil 4:4
Ek kan nie help om die
21 Maart 2023 / Blydskap en Vreugde / Jesaia 35:10
Dié wat deur die Here verlos is, sal terugkeer, hulle sal juigend in Sion aankom, hulle sal altyd straal van