23 Februarie – Verhoudings vra werk
Saam is beter as alleen, al dink ons dit is vir ons beter om alleen te wees.
22 Februarie – God se liefde deur my
Ons liefde vir ander is ’n getuienis van ons verhouding met God.
21 Februarie – Geduld is ’n keuse
Geduld vra selfbeheersing en wysheid. Dit bring vrede in verhoudings.
20 Februarie – Liefde sonder voorwaardes
God se liefde is nie afhanklik van ons prestasies nie. Hy het ons liefgehad terwyl ons nog sondaars was.
19 Februarie – Kies liefde weer
Liefde is ’n daaglikse keuse. Dit hou alles bymekaar.
18 Februarie – Teleurstelling in mense
Moenie op vooraanstaandes vertrou nie, op 'n mens, by wie daar geen verlossing is nie. - Psalm 146:3
17 Februarie – Familie is nie altyd maklik nie
Familieverhoudings kan uitdagend wees. Genade en verdraagsaamheid is noodsaaklik.
16 Februarie – Vriendskappe wat dra
Ware vriende dra mekaar in goeie en moeilike tye. Sulke verhoudings is ’n gawe.
15 Februarie – God in my huwelik
Wanneer God deel is van ’n huwelik, word dit sterker. Hy is die derde koord wat dit bymekaar hou.
14 Februarie – Liefde in aksie
Kinders, ons moenie net met woorde, met die tong, liefhê nie, maar met die daad, in waarheid. - 1 Johannes