11 Desember / Net God gee rus / Psalm 62:6
"Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek." - Ps. 62:6
Dawid brei uit in
10 Desember / Besef wanneer jy moet rus / Markus 6:31
Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het
9 Desember / Rus van fisiese werk / Hebreërs 4:8-10
As Josua hulle in die rus laat ingaan het, sou God nie daarná nog van ’n ander dag gepraat het
8 Desember / Span jouself in met Jesus / Matteus 11:28-30
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op
7 Desember / Tyd vir rus / Genesis 2:2
Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat
6 Desember / Geheilig met 'n bestemming / Romeine 6:22
Maar nou—julle is vrygemaak van die sonde en in diens van God gestel en die vrug daarvan is dat
5 Desember / Afgesonder en bruikbaar / 2 Timoteus 2:20-21
In ’n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en klei.
4 Desember / 3 Eienskappe vir 'n heilige lewe / Titus 2:11-14
Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose
3 Desember / Hy red ons / Titus 3:5
Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond
2 Desember / Ligdraers / Filippense 2:12-13
My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat